Ander werke deur Garth J. Elliott
Family Secrets
Family Secrets was 'n animasiereeks, vervaardig in die Machinema-styl met die gebruik van The Sims 2. Dit volg die lewens van die Mitchells, 'n ryk familie wie se lewens onherroeplik verander word wanneer hulle gevorseer word om die spoke uit hulle verlede te konfronteer.
Family Secrets is sederdien onder die titels Klugspel (Afrikaans) en Masquerade (Engels) gepubliseer. Lees meer hier.
Family Secrets is sederdien onder die titels Klugspel (Afrikaans) en Masquerade (Engels) gepubliseer. Lees meer hier.
Kunswerk
Nie aleen is hy 'n skywer nie. Quintin Seegers skilder ook. Van sy kunswerk is hier te siene.